In Her Own Words
About Her
Ek is n eerlike en opregte mens met selfrespek. Ek hou van die mooi dinge in die lewe en het hoe waardes. Ek is standvastig . Indien jy goeie waardes het en weet hoe om n vrou te respekteer en haar te wardeer is jy welkom om te gesels. Ek is n christen en is baie lief vir my God. Ek is n mense mens. Ek hou van die natuur en is n diere mens. Ek hou van verf en sing graag. Ek hou nie van agteraf mense wat agressie en met leuns saam lewe nie. Ek stel God eerste in my lewe, Hy is die rede vir my toekoms vorentoe.
About Her Ideal Match
Ek is opsoek na iemand wat my hart raaksien. Iemand wat opreg en eerlik is met waardes en respek. Iemand wat my aanvaar vir wie en wat ek is. Iemand wat ook God eerste stel. Iemand wat weet wat hy in die lewe wil he en iemand wat die klein dingetjies in die lewe wardeer. N positiewe persoon wat lus het om n pad met vertroue en liefde wil stap. Geen verhouding kan werk met Ontrouheid en oneerlikheid nie. Ek soek iemand wat net my wil he.
What Her Friends Say
Zoey123 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
56 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Black | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Ask me later | |
Drinking: |
Ask me later | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Medical / Dental | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
189cm (6' 2.4") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Zoey123 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


