MrPieMrPie
3

MrPie

28 – Windhoek (Mississauga), Namibia

Avontuur is my lewe wees my volgende avontuur !

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Eks n baie gemaklike persoon, hou van lag, pret en goeie, gesonde kuiertjies. Eks baie lief vir vriendelik mense wat avonturiers is en vriendskappe wil bou. Eks n persoon wat my 180% sal gee vir vriendskappe en meer as iemand die selfde gesindheid het en moeite maak. Eks baie lief vir diere het honde van my eie ( 2 oulike teef rottweilers).

Niemand hoef my te leer nie maar as hierdie jou tipe is dan glo ek ons sal goeie vriende maak.

About His Ideal Match

Mees belangrikste sy moet n wedergebore en groeiende kind van die Here wees Johannes 3:3. As dit nie in plek is nie , sou daar nooit rerig iets kan wees nie. Want die Here is my alpha en omega en as Hy nie deel van die vriendskap of verhouding is nie dan kan en gaan dit nie werk nie.

Tweedens sy moet ook n mens wees wat mooi na haarself omsien en kyk. Netjies en skoonheid tot haarself toepas.

Laastens sy moet tyd vir my hê, ek soek iemand waarmee ek n pad kan stap en goeie vriendskap kan bou, en as die Here wil iets meer as dit in die toekoms. Dit gebeur net as daar tyd vir mekaar gemaak word.

What His Friends Say

MrPie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
Namibia
Location:
Windhoek (Mississauga), Namibia
Gender:
Male
Age:
28
Star Sign:
Scorpio
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Athletic
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Ask me later
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
German; English
Religion:
Spiritual, but not religious
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Other
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Namibia; Central African Republic; South Africa
Gender:
Female
Age Range:
20 - 28
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 162cm (5' 3.8")
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Beauty contest winner; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Changes Often
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Green
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; German; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other; Spiritual, but not religious
Relationship Status:
Single
Have Children:
No
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

MrPie has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.